| Modulekode | AIL 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Die onderwerpe wat bespreek word, sluit in: (a) Internasionale humanitêre reg (b) Gebruik van geweld (c) Terrorisme (d) Humanitêre intervensie (e) Uitlewering (f) Diplomatieke reg |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Publiekreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App